1 KORINTIËRS 11:20-21

1 KORINTIËRS 11:20-21 NLV

As julle dan as gemeente bymekaarkom, is dit duidelik nie die Here se maaltyd wat julle eet nie. Want by die gemeenskaplike maaltyd eet elkeen haastig sy eie ete met die gevolg dat die een honger bly en die ander een weer dronk word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 11:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid