I KRONIEKE 16:10-11

I KRONIEKE 16:10-11 AFR53

Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.