Openbaring 19:20

Openbaring 19:20 CAB23

En die dier is gevang, en saam met hom die valse profeet wat wonders voor hom gedoen het, waarmee hy die wat die merk van die dier ontvang het, en die wat sy beeld aanbid het, verlei het. Albei is lewend in 'n poel van vuur gewerp wat met swawel brand.

Video for Openbaring 19:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 19:20