Psalms 78:1-2

Psalms 78:1-2 CAB23

Luister, o my volk, na my wet; neig julle ore tot die woorde van my mond. Ek sal my mond oopmaak in 'n gelykenis: Ek sal duistere woorde uit die ou tyd uitspreek

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid