Psalms 78:1-2

Psalms 78:1-2 AFR20

'n Maskiel . Van Asaf. My volk, luister na my onderrig; spits julle ore vir die woorde uit my mond. Ek gaan my mond oopmaak vir 'n spreuk, ek gaan raaisels uit die verlede na vore haal.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid