Pleit my saak, HERE, met die wat met my twis, veg teen die wat teen my veg. Gryp die skild en die swaard, en staan op vir my hulp. Trek ook die spies uit en stop die weg teen die wat my vervolg; sê vir my siel: Ek is jou heil.
Lees Psalms 35
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 35:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's