Kla dié aan wat my aankla, HERE. Val húlle aan wat vir my aanval. Vat kleinskild en grootskild. Maak gereed en kom tot my redding. Neem u spies en werpspies op teen hulle wat my agtervolg. Laat ek hoor dat U sê: “Ek is jou redding!”
Lees PSALMS 35
Luister na PSALMS 35
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 35:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's