Psalms 30:5-6

Psalms 30:5-6 CAB23

Want sy toorn duur net 'n oomblik; in sy guns is die lewe: geween kan vir 'n nag bly, maar vreugde kom in die môre. En in my voorspoed het ek gesê: Ek sal nooit wankel nie.