Maar U is heilig, o U wat in die lofsange van Israel woon. Ons vaders het op U vertrou: hulle het vertrou, en U het hulle gered. Hulle het U aangeroep en is gered; hulle het op U vertrou en het nie beskaamd gestaan nie.
Lees Psalms 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 22:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's