Hy genees die wat gebroke is van hart en verbind hulle wonde. Hy vertel die getal van die sterre; hy noem hulle almal op hulle name. Groot is onse HERE en van groot krag: sy verstand is oneindig. Die HERE verhef die sagmoediges, Hy werp die goddelose op die grond neer. Sing tot eer van die HERE met danksegging; sing tot eer van onse God op die siter.
Lees Psalms 147
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 147:3-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's