Psalms 144:1-2

Psalms 144:1-2 CAB23

Geloofd sy die HERE my sterkte, wat my hande leer om oorlog te voer en my vingers om te veg! My goedheid en my vesting; my hoë toring en my redder; my skild en hy op wie ek vertrou; wat my volk onder my onderwerp.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 144:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid