Psalms 100:3, 5

Psalms 100:3 CAB23

Weet julle dat die HERE God is; dit is Hy wat ons gemaak het, en nie ons self nie; ons is sy volk en die skape van sy weide.

Psalms 100:5 CAB23

Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is ewig; en sy waarheid is van geslag tot geslag.

Versbeelde vir Psalms 100:3, 5

Psalms Psalm 100:3 - Weet julle dat die HERE God is; dit is Hy wat ons gemaak het, en nie ons self nie; ons is sy volk en die skape van sy weide.Psalms Psalm 100:3 - Weet julle dat die HERE God is; dit is Hy wat ons gemaak het, en nie ons self nie; ons is sy volk en die skape van sy weide.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 100:3, 5