PSALMS 100:3, 5

PSALMS 100:3 NLV

Erken dat die HERE God is! Hy het ons gemaak, en ons is Syne, sy volk, die skape van sy weiveld.

PSALMS 100:5 NLV

Want die HERE is goed. Sy troue liefde hou aan vir altyd, sy trou is van geslag tot geslag.