Spreuke 6:27-28
Spreuke 6:27-28 CAB23
Kan 'n man vuur in sy boesem vat en sy klere nie verbrand word nie? Kan iemand op gloeiende kole gaan en sy voete nie verbrand nie?