Spreuke 3:5-6

Spreuke 3:5-6 CAB23

Vertrou op die HERE met jou hele hart; en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie gelyk maak.