Spreuke 20:4-6

Spreuke 20:4-6 CAB23

Die luiaard sal nie ploeg vanweë die koue nie; daarom sal hy in die oes bedel en niks hê nie. Raad in die hart van 'n mens is soos diep water; maar 'n man van verstand sal dit uithaal. Die meeste mense sal elkeen sy eie goedheid verkondig, maar wie kan 'n getroue man vind?