Spreuke 20:22-23

Spreuke 20:22-23 CAB23

Sê nie: Ek sal kwaad vergelde nie; maar wag op die HERE, en Hy sal jou verlos. Verskillende gewigte is vir die HERE 'n gruwel; en 'n valse balans is nie goed nie.