Spreuke 17:17-18

Spreuke 17:17-18 CAB23

'n Vriend het te alle tye lief, en 'n broer word vir teëspoed gebore. 'n Man sonder verstand slaan die hand en word borg in die teenwoordigheid van sy vriend.