Spreuke 10:27-28

Spreuke 10:27-28 CAB23

Die vrees van die HERE verleng die dae, maar die jare van die goddelose word verkort. Die hoop van die regverdiges is blydskap, maar die verwagting van die goddelose vergaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 10:27-28