Matteus 21:20-22

Matteus 21:20-22 CAB23

En toe die dissipels dit sien, was hulle verwonderd en sê: Hoe gou het die vyeboom verdor! Jesus antwoord en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie alleen doen wat met die vyeboom gedoen word nie, maar ook as julle vir hierdie berg sê: Hou jou op! en word jy in die see gewerp; dit sal gedoen word. En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang deur te glo.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 21:20-22