Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met hulle lippe; maar hulle hart is ver van my af. Maar tevergeefs aanbid hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. En Hy het die skare geroep en vir hulle gesê: Hoor en verstaan!
Lees Matteus 15
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 15:8-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's