Matteus 12:18

Matteus 12:18 CAB23

Daar is my kneg wat Ek uitverkies het; my beminde, in wie my siel 'n welbehae het; Ek sal my Gees op hom lê, en hy sal die oordeel aan die heidene bekend maak.