Lukas 6:45

Lukas 6:45 CAB23

'n Goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en 'n slegte mens bring uit die bose skat van sy hart wat sleg is te voorskyn, want van die oorvloed van die hart spreek sy mond.