Dit is uit die barmhartighede van die HERE dat ons nie verteer is nie, omdat sy medelye nie ophou nie. Hulle is elke môre nuut: groot is u trou. Die HERE is my deel, spreek my siel; daarom sal ek op hom hoop. God is die HERE vir die wat Hom verwag, vir die siel wat Hom soek. Dit is goed dat 'n mens op die verlossing van die HERE hoop en stil wag.
Lees Klaagliedere van Jeremia 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Klaagliedere van Jeremia 3:22-26
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's