Jona 1:3

Jona 1:3 CAB23

Maar Jona het opgestaan om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die HERE af, en na Joppe afgegaan; en hy het 'n skip gekry wat na Tarsis was, en hy het sy reisgeld betaal en daarin afgeklim om saam met hulle na Tarsis te gaan van die aangesig van die HERE af.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid