Jona 1:3

Jona 1:3 AFR20

Maar Jona het opgestaan om na Tarsis te vlug, weg van die teenwoordigheid van die HERE af. Hy het afgegaan na Jafo en daar op 'n skip afgekom wat op pad was na Tarsis. Hy het die reisgeld betaal en in die skip afgeklim om saam met hulle na Tarsis te gaan, weg van die teenwoordigheid van die HERE.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid