Job 28:12-13

Job 28:12-13 CAB23

Maar waar sal wysheid gevind word? en waar is die plek van begrip? Die mens weet nie wat die prys daarvan is nie; en dit word nie in die land van die lewendes gevind nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 28:12-13