JOB 28:12-13

JOB 28:12-13 NLV

“Maar weet mense waar om wysheid te vind? Waar sal hulle soek vir begrip? Niemand weet waar om dit te vind nie. Nêrens tussen die lewendes is dit te vind nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 28:12-13