Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal nooit dors kry nie; maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees van water wat opspring tot in die ewige lewe. Die vrou sê vir Hom: Meneer, gee my hierdie water, dat ek nie dors het nie en nie hierheen kom om te skep nie.
Lees Johannes 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Johannes 4:14-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's