Die Belangrikste Besluit Van Jou Lewe!

6 Dae
Meeste besluite in die lewe maak saak. Daar is egter net een wat die meeste saak maak. Begin hier as jy op soek is na 'n eenvoudige gids om hierdie merkwaardige besluit - God se gratis geskenk van redding - beter te verstaan. Oorgeneem uit die boek: “Out of this World; A Christian’s Guide to Growth and Purpose” deur David J. Swandt.
Ons sê vir Twenty20 Faith, Inc. baie dankie vir hierdie leesplan. Besoek https://twenty20faith.org/youversionlanding indien jy meer inligting soek
Oor Die Uitgewer