Johannes 1:1-4

Johannes 1:1-4 CAB23

In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Dieselfde was in die begin by God. Alle dinge is deur Hom gemaak; en sonder Hom is niks gemaak wat gemaak is nie. In Hom was lewe; en die lewe was die lig van die mense.