Hebreërs 13:12-15

Hebreërs 13:12-15 CAB23

Daarom het Jesus ook buitekant die poort gely, om die volk deur sy eie bloed te heilig. Laat ons dan na hom uitgaan buitekant die laer en sy smaad dra. Want hier het ons geen blywende stad nie, maar ons soek een wat kom. Laat ons dan gedurigdeur deur Hom die lofoffer aan God bring, dit is die vrug van ons lippe wat sy Naam loof.