Efesiërs 6:10-12, 18

Efesiërs 6:10-12 CAB23

Ten slotte, my broeders, word sterk in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstel nie teen vlees en bloed nie, maar teen owerhede, teen magte, teen die owerhede van die duisternis van hierdie wêreld, teen geestelike boosheid in die hoogtes.

Efesiërs 6:18 CAB23

Bid altyd met alle gebed en smeking in die Gees, en waak daartoe met alle volharding en smeking vir al die heiliges

Gratis leesplanne en oordenkings oor Efesiërs 6:10-12, 18