Efesiërs 4:1-2

Efesiërs 4:1-2 CAB23

Ek, die gevangene van die Here, smeek julle dan dat julle wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, Met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

Video for Efesiërs 4:1-2