Efesiërs 4:1-2

Efesiërs 4:1-2 AFR20

Daarom spoor ek julle aan, ek, wat ter wille van die Here 'n gevangene is, om so te leef dat julle die roeping waarmee julle geroep is, waardig is: deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra

Video for Efesiërs 4:1-2