Shalom - Vrede

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

"Vrede" is 'n baie algemene woord in Afrikaans wat verskillende betekenisse vir verskillende mense inhou. Dis ook 'n baie belangrike woord in die Bybel wat nie slegs na die afwesigheid van konflik verwys nie, maar ook na die teenwoordigheid van iets anders. In hierdie video gaan ons die kern betekenis van Bybelse vrede, of Shalom verken, en hoe dit alles na Jesus lei.