Deuteronomium 6:1-2

Deuteronomium 6:1-2 CAB23

En dit is die gebooie, die insettinge en die verordeninge wat die HERE julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem: sodat jy die HERE jou God kan vrees, om al sy insettinge en sy gebooie wat ek jou beveel, te onderhou, jy en jou seun en jou seun se seun, al die dae van jou lewe; en dat jou dae verleng kan word.