Deuteronomium 5:9-10

Deuteronomium 5:9-10 CAB23

Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat, En bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie bewaar.