Deuteronomium 5:33

Deuteronomium 5:33 CAB23

Julle moet wandel in al die weë wat die HERE julle God julle beveel het, dat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.