Pas op vir julleself dat julle nie die verbond van die HERE julle God wat Hy met julle gesluit het, vergeet en vir julle 'n gesnede beeld maak of die gelykenis van enigiets wat die HERE julle God julle verbied het nie. Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God.
Lees Deuteronomium 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Deuteronomium 4:23-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's