Wees dus versigtig om nie die verbond te verbreek wat die HERE julle God met julle gesluit het nie. Julle sal dit breek as julle op enige manier afgodsbeelde maak. Die HERE julle God het dit ten strengste verbied. Die HERE julle God is soos ’n vuur wat alles verbrand. Hy is ’n God wat onverdeelde lojaliteit eis.
Lees DEUTERONOMIUM 4
Luister na DEUTERONOMIUM 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: DEUTERONOMIUM 4:23-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's