Deuteronomium 14:22-23

Deuteronomium 14:22-23 CAB23

Jy moet die hele opbrings van jou saad wat die land jaar na jaar voortbring, waarlik tiendes gee. En jy moet voor die aangesig van die HERE jou God op die plek wat Hy sal uitkies om sy Naam daar te vestig, eet die tiende van jou koring, van jou wyn en van jou olie en die eersgeborenes van jou beeste en van jou kleinvee; sodat jy kan leer om die HERE jou God altyddeur te vrees.