Kolossense 3:2-5

Kolossense 3:2-5 CAB23

Stel jou geneentheid op die dinge daarbo, nie op die dinge op die aarde nie. Want julle is dood, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. Wanneer Christus, wat ons lewe is, verskyn, dan sal julle ook saam met Hom verskyn in heerlikheid. Maak dan julle lede wat op die aarde is, dood; hoerery, onreinheid, buitensporige geneentheid, bose begeerlikheid en hebsug, wat afgodediens is

Video for Kolossense 3:2-5