2 Kronieke 7:1

2 Kronieke 7:1 CAB23

En toe Salomo klaar gebid het, het die vuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer; en die heerlikheid van die HERE het die huis vervul.