2 Kronieke 7:1

2 Kronieke 7:1 AFR20

Net toe Salomo klaar gebid het, het vuur uit die hemel neergedaal en die •brandoffer en •maaltydoffers verteer, en die heerlikheid van die HERE het die •tempel gevul.