1 Timoteus 5:17-18

1 Timoteus 5:17-18 CAB23

Laat die ouderlinge wat goed regeer dubbele eer waardig geag word, veral hulle wat arbei in die woord en die leer. Want die Skrif sê: Jy mag die bees wat die graan dors, nie muilband nie. En: Die arbeider is sy loon waardig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 5:17-18