1 Johannes 4:20

1 Johannes 4:20 CAB23

As iemand sê: Ek het God lief, en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid