1 Korintiërs 15:21-23

1 Korintiërs 15:21-23 CAB23

Want aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Want soos almal in Adam sterwe, so sal almal ook in Christus lewend gemaak word. Maar elkeen in sy eie orde: Christus die eersteling; daarna die wat aan Christus behoort by sy koms.