Maar nou is Christus uit die dode opgewek en het die eersteling geword van die wat ontslaap het. Want aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Want soos almal in Adam sterwe, so sal almal ook in Christus lewend gemaak word. Maar elkeen in sy eie orde: Christus die eersteling; daarna die wat aan Christus behoort by sy koms.
Lees 1 Korintiërs 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Korintiërs 15:20-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's