Die HERE jou God is in jou midde, 'n held wat verlos. Hy verheug Hom met blydskap oor jou, Hy maak jou stil met sy liefde. Hy sal oor jou juig met jubelkrete.” “Die getreur by die fees sal Ek van jou af wegneem, dit is 'n las op jou, 'n skande.
Lees Sefanja 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sefanja 3:17-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's